Kreatief
Drama is ‘n kreatiewe, pret aktiwiteit wat deelnemers van dag tot dag ‘n voorsprong gee deur die ontwikkeling van:
* Selfvertroue
                          * Kreatiwiteit
                          * Leierskapsvaardighede
                          * Konsentrasie en 
                          * Emosionele Intellegensie
                    Creative
Drama is a creative, fun activity that gives participants a developmental edge by concentrating on:
* Self-confidence
                          * Creativity
                          * Leadership Development
                          * Concentration
                          * Emotional Intelligence